Home Schooling Events & Exhibitions in South AfricaTuisskool Gebeure & Uitstallings in Suid-Afrika |
|
Onderwysseminaar 30 Oktober 1999 Centurion
" Kwaliteit onderwys vir die 21e eeu."
08h30 | Registrasie |
09h00 | Opening en verwelkoming |
09h15 | Huidige onderwys milieu in Suid-Afrika en moontlike alternatiewe: Dr Hennie van Deventer, Voorsitter: Demokratiese Ouerraad van SA |
09h45 | Die selfwerkonderwysmodel: oplossing vir die 21ste eeu
Andre van den Berg, hoof van die Kenweb-navorsingspan. |
11h00 | Wiskunde onderrig met rekenaarhulp:
Dr PetroVisser, Universiteit van Pretoria |
11h20 | Selfwerksame aanvangsonderrig:
Elizabeth van den Berg, Kenweb |
11h40 | Evaluering en eksaminering - n nuwe blik op die matriekeksamen. |
12h00 | Ete en informele bespreking |
12H30 | Selfwerkonderrig in die praktyk "Toetsrit" op Kenweb se rekenaarprogramme, bekendstelling van Kenweb se dienste en nuwe vakgidse, en geleentheid om met leerders self te gesels. |
13h00 | Selfwerksaamheid: poort tot konstruktiewe leer.
Leendert van Oostrum, Regsfonds vir Tuisonderwys |
14H00 | Uitdagings vir die bedryf van n selfwerkskool |
14H30 | Opsomming en strategie |
15H00 | Afsluiting |
Animations supplied by Webpromotion
- 3D Web Animation
Webdesign
by C.a.T.S. cc
Comments
to Webmaster
Page
Layout Last Updated : 25 October 1999
Copyright © 1998,1999 C.a.T.S.cc